Esegiël 27:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die Arabiere en al die hoofmanne van Kedar+ het vir jou gewerk. Hulle het handel gedryf met lammers en skape en bokke.+
21 Die Arabiere en al die hoofmanne van Kedar+ het vir jou gewerk. Hulle het handel gedryf met lammers en skape en bokke.+