6 Beveel dan nou u knegte om vir my sederbome uit die Liʹbanon-berge+ af te kap. My knegte sal saam met u knegte werk, en ek sal u knegte betaal wat u vra, want u weet goed dat nie een van ons weet hoe om bome af te kap soos die Sidoniërs nie.”+
8 Hiram het die volgende boodskap aan Salomo gestuur: “Ek het die boodskap ontvang wat u aan my gestuur het. Ek sal die sederhout en jenewerhout+ voorsien, net soos u gevra het.