-
1 Kronieke 6:31-33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Dawid het hierdie manne aangestel om die sangers by die huis van Jehovah te lei nadat die Ark daarin gesit is.+ 32 Hulle was verantwoordelik vir die sang by die tabernakel, die tent van samekoms, totdat Salomo die huis van Jehovah in Jerusalem gebou het.+ Hulle het hulle diens gedoen soos dit vir hulle voorgeskryf was.+ 33 Dít is die manne wat saam met hulle seuns gedien het: Van die seuns van die Kehatiete was daar Heman,+ die sanger. Hy was die seun van Joël,+ die seun van Samuel,
-