1 Kronieke 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Nadat Dawid in sy paleis ingetrek het, het hy vir die profeet Natan+ gesê: “Hier woon ek in ’n huis van sederhout,+ terwyl die ark van die verbond van Jehovah in ’n tent is.”+
17 Nadat Dawid in sy paleis ingetrek het, het hy vir die profeet Natan+ gesê: “Hier woon ek in ’n huis van sederhout,+ terwyl die ark van die verbond van Jehovah in ’n tent is.”+