Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 89:36
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 Sy nageslag* sal vir ewig bestaan,+

      en sy troon solank as wat die son voor my is.+

  • Jeremia 33:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 “Dít is wat Jehovah sê: ‘As julle my verbond van die dag en my verbond van die nag kon verbreek om te keer dat dag en nag op die regte tyd kom,+ 21 slegs dan sou my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat hy nie ’n seun sou hê wat as koning op sy troon regeer nie.+ Dieselfde geld vir my verbond met die Levitiese priesters, my dienaars.+

  • Lukas 1:32, 33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+ 33 en hy sal vir ewig as Koning oor die huis van Jakob regeer, en daar sal geen einde aan sy Koninkryk wees nie.”+

  • Hebreërs 1:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar oor die Seun sê hy: “God is u troon+ vir ewig en altyd, en die septer van u Koninkryk is die septer van geregtigheid.

  • Openbaring 3:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Die een wat oorwin,+ sal ek toelaat om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon gaan sit het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel