Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 2:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 “In die dae van daardie konings sal die God van die hemel ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En hierdie koninkryk sal nie aan ’n ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al daardie koninkryke vernietig en ’n einde aan hulle maak,+ en dit alleen sal vir ewig bestaan.+

  • Johannes 1:49
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 49 Nataʹnael het vir hom gesê: “Rabbi, u is die Seun van God, u is Koning van Israel.”+

  • 2 Petrus 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Om die waarheid te sê, so sal toegang tot die ewige Koninkryk+ van ons Here en Redder Jesus Christus ryklik aan julle gegee word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel