Deuteronomium 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Want watter groot nasie het gode wat so naby aan hulle is soos Jehovah ons God aan ons is wanneer ons hom aanroep?+ Psalm 147:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Hy het nie met enige ander nasie so gemaak nie.+ Hulle weet niks omtrent sy oordele nie. Loof Jah!*+
7 Want watter groot nasie het gode wat so naby aan hulle is soos Jehovah ons God aan ons is wanneer ons hom aanroep?+
20 Hy het nie met enige ander nasie so gemaak nie.+ Hulle weet niks omtrent sy oordele nie. Loof Jah!*+