Eksodus 19:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+ Psalm 77:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Met u krag* het u u volk gered,*+die kinders van Jakob en van Josef. (Sela)
5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+