Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Of het God al ooit probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te neem met oordele,* tekens, wonderwerke,+ oorlog,+ ’n magtige hand,+ ’n uitgestrekte arm en skrikwekkende dade,+ soos Jehovah julle God vir julle voor julle oë in Egipte gedoen het?

  • Nehemia 9:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe het u tekens en wonderwerke teen Farao en al sy knegte en die hele volk van sy land gedoen,+ want u het geweet dat hulle u volk onderdruk* het.+ U het vir u ’n naam gemaak wat tot vandag toe onthou word.+

  • Jesaja 63:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 die Een wat Moses* met Sy groot mag* gelei het,+

      die Een wat die waters voor hulle verdeel het+

      om vir hom ’n ewige naam te maak,+

  • Esegiël 20:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Maar ek het ter wille van my naam opgetree, sodat dit nie ontheilig sou word voor die nasies onder wie hulle* gelewe het nie.+ Ek het my voor hierdie nasies aan hulle* bekend gemaak toe ek hulle uit Egipte uitgelei het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel