1 Kronieke 11:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het Dawid gesê: “Die eerste persoon wat die Jebusiete aanval, sal hoof van die leërmag word.” En Joab,+ die seun van Seruʹja, het die stad eerste aangeval, en hy het die hoof van die leërmag geword.
6 Toe het Dawid gesê: “Die eerste persoon wat die Jebusiete aanval, sal hoof van die leërmag word.” En Joab,+ die seun van Seruʹja, het die stad eerste aangeval, en hy het die hoof van die leërmag geword.