2 Samuel 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Aan die begin van die jaar,* die tyd wanneer konings uitgaan om oorlog te voer, het Dawid vir Joab en sy knegte en die hele leërmag van Israel gestuur om die Ammoniete te vernietig. Hulle het Rabba beleër,+ terwyl Dawid in Jerusalem gebly het.+
11 Aan die begin van die jaar,* die tyd wanneer konings uitgaan om oorlog te voer, het Dawid vir Joab en sy knegte en die hele leërmag van Israel gestuur om die Ammoniete te vernietig. Hulle het Rabba beleër,+ terwyl Dawid in Jerusalem gebly het.+