Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 24:10-14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Maar Dawid se hart* het hom veroordeel+ nadat hy die volk getel het. Toe het Dawid vir Jehovah gesê: “Ek het ’n baie groot sonde gepleeg.+ Vergewe nou asseblief u kneg se oortreding,+ Jehovah, want ek het baie onverstandig opgetree.”+ 11 Toe Dawid die oggend opstaan, het Jehovah vir die profeet Gad,+ Dawid se siener, gesê: 12 “Gaan sê vir Dawid: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Ek gee jou drie opsies. Kies die een wat ek oor jou moet bring.”’”+ 13 Toe het Gad na Dawid gegaan en vir hom gevra: “Moet sewe jaar van hongersnood oor jou land kom?+ Of moet jy drie maande lank voor jou vyande vlug terwyl hulle jou agternasit?+ Of moet daar drie dae lank ’n vreeslike siekte in jou land wees?+ Dink nou mooi na oor watter antwoord ek vir die Een moet gee wat my gestuur het.” 14 Toe het Dawid vir Gad gesê: “Ek weet nie watter kant toe nie. Laat ons asseblief in Jehovah se hande val,+ want hy is baie genadig,+ maar moenie dat ek in mense se hande val nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel