7 Die huis is gebou met klip wat reeds afgewerk was,+ sodat geen hamers of byle of enige ystergereedskap in die huis gehoor is terwyl dit gebou is nie.
9 Dit alles, van die fondament af tot by die boonste laag stene, en alles buitekant tot by die groot voorhof,+ was van duur klippe+ gemaak wat volgens die regte grootte gekap en aan alle kante met klipsae gesaag is.