21 As julle ver is van die plek wat Jehovah julle God uitkies om sy naam daar te vestig,+ moet julle van julle beeste of van julle kleinvee slag wat Jehovah julle gegee het, net soos ek julle beveel het, en julle moet in julle stede eet wanneer julle ook al daarvoor lus is.