18 “Julle moet regters+ en beamptes aanstel vir elke stam in al die stede* wat Jehovah julle God aan julle gee, en hulle moet die volk met regverdigheid oordeel.
8 Joʹsafat het ook in Jerusalem party van die Leviete en die priesters en party van die hoofde van die vaderhuise van Israel aangestel om as regters vir Jehovah te dien en om regsake vir die inwoners van Jerusalem te verhoor.+