4 Ram het die vader geword van Amminaʹdab.
Amminaʹdab het die vader geword van Nagson.+
Nagson het die vader geword van Salmon.
5 Salmon het die vader geword van Boas, en sy ma was Ragab.+
Boas het die vader geword van Obed, en sy ma was Rut.+
Obed het die vader geword van Isai.+