-
1 Kronieke 22:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Dawid het vir sy seun Salomo gesê: “Dit was my hartsbegeerte om ’n huis vir die naam van Jehovah my God te bou.+ 8 Maar Jehovah het vir my gesê: ‘Jy het baie mense doodgemaak, en jy het groot oorloë gevoer. Jy sal nie ’n huis vir my naam bou nie,+ want jy het baie mense voor my op die aarde doodgemaak.
-