13 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou,+ en ek sal die troon van sy koninkryk vir ewig stewig vestig.+ 14 Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom dissiplineer met die lat van mense en met die houe van die mensekinders.+