2 Kronieke 4:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy het ook tien tafels gemaak en dit in die tempel gesit, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant.+ En hy het 100 goue bakke gemaak. 2 Kronieke 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Salomo het al die voorwerpe vir die huis van die ware God gemaak:+ die goue altaar,+ die tafels+ vir die offerbrode,+
8 Hy het ook tien tafels gemaak en dit in die tempel gesit, vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant.+ En hy het 100 goue bakke gemaak.
19 Salomo het al die voorwerpe vir die huis van die ware God gemaak:+ die goue altaar,+ die tafels+ vir die offerbrode,+