-
Eksodus 36:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
36 “Besaʹleël moet saam met Ohoʹliab werk, en saam met elke vaardige man* aan wie Jehovah wysheid en begrip gegee het sodat hulle sal weet hoe om al die werk in verband met die heilige diens te doen net soos Jehovah beveel het.”+
2 Moses het Besaʹleël en Ohoʹliab toe geroep, sowel as elke vaardige man aan wie Jehovah wysheid gegee het,*+ elkeen wie se hart hom beweeg het om die werk vrywillig te doen.+
-