-
1 Kronieke 22:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Dawid het toe al die leiers van Israel beveel om sy seun Salomo te help, en hy het gesê:
-
-
1 Kronieke 28:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Dawid het al die leiers van Israel in Jerusalem bymekaar laat kom: die leiers van die stamme, die hoofde oor die afdelings+ wat die koning gedien het, die hoofde oor 1 000, die hoofde oor 100,+ die hoofde wat toesig gehou het oor al die besittings en vee van die koning+ en van sy seuns,+ sowel as die hofbeamptes en elke sterk en bekwame man.+
-