-
2 Konings 16:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Daarna het koning Agas na koning Tigʹlat-Pileʹser van Assiʹrië in Damaskus gegaan. Nadat koning Agas die altaar in Damaskus gesien het, het hy ’n bouplan van die altaar aan die priester Uriʹa gestuur.+ 11 Die priester Uriʹa+ het ’n altaar+ gebou volgens al die instruksies wat koning Agas van Damaskus af gestuur het. Die priester Uriʹa het dit voltooi voordat koning Agas van Damaskus af teruggekom het.
-