1 Konings 6:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Hy het die binneste voorhof+ met drie rye gekapte klip en ’n ry sederbalke gebou.+ 1 Konings 7:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Rondom die groot voorhof was daar drie rye gekapte klip en ’n ry sederbalke soos dié vir die binneste voorhof+ van die huis van Jehovah en die portaal van die huis.+
12 Rondom die groot voorhof was daar drie rye gekapte klip en ’n ry sederbalke soos dié vir die binneste voorhof+ van die huis van Jehovah en die portaal van die huis.+