Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 13:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het hy op Jehovah se bevel teen die altaar uitgeroep: “O altaar, altaar! Dít is wat Jehovah sê: ‘’n Seun met die naam Josiʹa+ sal vir die huis van Dawid gebore word! Hy sal die priesters van die offerhoogtes, wat offerrook op jou laat opgaan, op jou offer, en hy sal die beendere van mense op jou verbrand.’”+

  • Sefanja 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 Dít is die woord van Jehovah aan Sefanʹja,* die seun van Kusi, die seun van Gedalʹja, die seun van Amarʹja, die seun van Hiskiʹa, in die dae van Josiʹa,+ die seun van Amon,+ die koning van Juda:

  • Matteus 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse.+

      Manasʹse het die vader geword van Amon.+

      Amon het die vader geword van Josiʹa.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel