29 “Het jy gesien hoe Agab homself ter wille van my verneder het?+ Omdat hy homself voor my verneder het, sal ek die rampspoed nie in sy leeftyd bring nie. Ek sal die rampspoed oor sy huis in die tyd van sy seun bring.”+
8 Toe het Hiskiʹa vir Jesaja gesê: “Die woord van Jehovah wat u oorgedra het, is goed.” Hy het bygevoeg: “Want daar sal vrede en stabiliteit* in my leeftyd wees.”+