2 Kronieke 30:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 En koning Hiskiʹa van Juda het vir die gemeente 1 000 bulle en 7 000 skape bygedra, en die leiers het vir die gemeente 1 000 bulle en 10 000 skape bygedra.+ En ’n groot aantal priesters het hulleself geheilig.+
24 En koning Hiskiʹa van Juda het vir die gemeente 1 000 bulle en 7 000 skape bygedra, en die leiers het vir die gemeente 1 000 bulle en 10 000 skape bygedra.+ En ’n groot aantal priesters het hulleself geheilig.+