-
Esegiël 8:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Toe het ek ingegaan en allerhande beelde van kruipende en afskuwelike diere+ gesien, en al die walglike afgode* van die huis van Israel.+ Hulle was oral op die muur gegraveer. 11 en 70 ouermanne van die huis van Israel het voor hulle gestaan, en Jaäsanʹja, die seun van Safan,+ het tussen hulle gestaan. Elkeen het sy vuurbak in sy hand gehad, en die rook van die reukwerk het in die lug opgegaan.+
-