2 Konings 24:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Jehovah rowerbendes van Galdeʹa,+ Sirië, Moab en Ammon teen hom begin stuur. Hy het hulle na Juda bly stuur om dit te vernietig, net soos Jehovah deur middel van sy knegte, die profete, gesê het.+
2 Toe het Jehovah rowerbendes van Galdeʹa,+ Sirië, Moab en Ammon teen hom begin stuur. Hy het hulle na Juda bly stuur om dit te vernietig, net soos Jehovah deur middel van sy knegte, die profete, gesê het.+