Esegiël 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daarna het hy vir hulle gesê: “Maak die tempel onrein en maak die voorhowe vol lyke.+ Gaan!” Hulle het dus gegaan en mense in die stad doodgeslaan.
7 Daarna het hy vir hulle gesê: “Maak die tempel onrein en maak die voorhowe vol lyke.+ Gaan!” Hulle het dus gegaan en mense in die stad doodgeslaan.