Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 74:4-7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 U vyande het in u vergaderplek gebrul.+

      Hulle het hulle eie baniere daar as tekens opgerig.

       5 Hulle was soos manne wat byle swaai in ’n digte woud.

       6 Hulle het al die graverings daarvan+ met byle en ysterpale stukkend geslaan.

       7 Hulle het u heiligdom aan die brand gesteek.+

      Hulle het die tabernakel wat u naam dra, ontheilig deur dit tot op die grond af te breek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel