Jesaja 44:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Ek is die Een wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder,en hy sal my wil ten volle uitvoer,’+die Een wat van Jerusalem sê: ‘Sy sal herbou word,’en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+ Jesaja 45:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Dít is wat Jehovah vir sy gesalfde sê, vir Kores,+wie se regterhand ek gevat het+om nasies voor hom te onderwerp,+om konings se wapens weg te neem,om voor hom die dubbele deure oop te maak,sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:
28 Ek is die Een wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder,en hy sal my wil ten volle uitvoer,’+die Een wat van Jerusalem sê: ‘Sy sal herbou word,’en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+
45 Dít is wat Jehovah vir sy gesalfde sê, vir Kores,+wie se regterhand ek gevat het+om nasies voor hom te onderwerp,+om konings se wapens weg te neem,om voor hom die dubbele deure oop te maak,sodat die poorte nie gesluit sal wees nie: