34 Toe het die wolk die tent van samekoms bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+35 Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk het daaroor bly hang, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+
10 Toe die priesters uit die heiligdom uitkom, het die wolk+ die huis van Jehovah gevul.+11 En as gevolg van die wolk kon die priesters nie hulle diens verrig nie, want die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+