2 Kronieke 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar wie sal ooit vir hom ’n huis kan bou? Want die hemel, selfs die hoogste hemele, kan hom nie bevat nie.+ Wie is ek dan dat ek vir hom ’n huis sou bou? Al wat ek kan doen, is om ’n huis te bou waar ek vir hom offerandes kan offer. Jesaja 40:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wie het die waters in die holte van sy hand afgemeet,+en die afmetings van die hemel met ’n span van sy hand* geneem? Wie het die stof van die aarde in ’n maatbeker bymekaargemaak,+of die berge en die heuwelsmet ’n weegskaal geweeg? Handelinge 17:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Here van hemel en aarde,+ woon nie in handgemaakte tempels nie,+
6 Maar wie sal ooit vir hom ’n huis kan bou? Want die hemel, selfs die hoogste hemele, kan hom nie bevat nie.+ Wie is ek dan dat ek vir hom ’n huis sou bou? Al wat ek kan doen, is om ’n huis te bou waar ek vir hom offerandes kan offer.
12 Wie het die waters in die holte van sy hand afgemeet,+en die afmetings van die hemel met ’n span van sy hand* geneem? Wie het die stof van die aarde in ’n maatbeker bymekaargemaak,+of die berge en die heuwelsmet ’n weegskaal geweeg?
24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Here van hemel en aarde,+ woon nie in handgemaakte tempels nie,+