10 Toe Daniël hoor dat die bevel onderteken is, het hy huis toe gegaan. Sy dakvertrek het vensters gehad wat oop was in die rigting van Jerusalem.+ En net soos hy altyd gedoen het, het hy drie keer per dag op sy knieë gegaan om tot sy God te bid en hom te loof.