Amos 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 ‘Ek het julle oeste met verskroeiende hitte en ’n swamsiekte getref.+ Julle het julle tuine en wingerde vermeerder,maar sprinkane het julle vyebome en julle olyfbome verslind.+ En julle het nog steeds nie na my teruggekeer nie,’+ sê Jehovah. Haggai 2:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek het julle – al die werk van julle hande – met verskroeiende hitte en swamsiektes+ en hael getref, maar nie een van julle het na my toe teruggekeer nie,’ sê Jehovah.
9 ‘Ek het julle oeste met verskroeiende hitte en ’n swamsiekte getref.+ Julle het julle tuine en wingerde vermeerder,maar sprinkane het julle vyebome en julle olyfbome verslind.+ En julle het nog steeds nie na my teruggekeer nie,’+ sê Jehovah.
17 Ek het julle – al die werk van julle hande – met verskroeiende hitte en swamsiektes+ en hael getref, maar nie een van julle het na my toe teruggekeer nie,’ sê Jehovah.