2 Kronieke 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 In die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam het koning Sisak+ van Egipte teen Jerusalem opgetrek, want hulle was ontrou aan Jehovah. 2 Kronieke 32:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Nadat Hiskiʹa al hierdie dinge getrou gedoen het,+ het koning Sanʹherib van Assiʹrië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër met die doel om deur hulle mure te breek en die stede in te neem.+
2 In die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam het koning Sisak+ van Egipte teen Jerusalem opgetrek, want hulle was ontrou aan Jehovah.
32 Nadat Hiskiʹa al hierdie dinge getrou gedoen het,+ het koning Sanʹherib van Assiʹrië Juda binnegeval. Hy het die versterkte stede beleër met die doel om deur hulle mure te breek en die stede in te neem.+