-
1 Konings 8:44, 45Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
44 “As u u volk stuur om oorlog te maak teen hulle vyande, waar dit ook al mag wees,+ en hulle tot Jehovah bid+ in die rigting van die stad wat u uitgekies het+ en in die rigting van die huis wat ek vir u naam gebou het,+ 45 moet u asseblief hulle gebed en hulle versoek om genade vanuit die hemel hoor en hulle help.
-