1 Konings 8:54 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 54 En nadat Salomo hierdie hele gebed en versoek om genade tot Jehovah gerig het, het hy voor die altaar van Jehovah opgestaan, waar hy gekniel het met sy hande na die hemel uitgestrek.+
54 En nadat Salomo hierdie hele gebed en versoek om genade tot Jehovah gerig het, het hy voor die altaar van Jehovah opgestaan, waar hy gekniel het met sy hande na die hemel uitgestrek.+