24 en vuur het van Jehovah af gekom+ en die brandoffer en die stukke vet op die altaar begin verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle begin uitroep en met hulle gesigte na die grond toe neergebuig.+
26 En Dawid het daar vir Jehovah ’n altaar gebou+ en brandoffers en vrede-offers* geoffer. Hy het Jehovah aangeroep, wat hom toe geantwoord het met vuur+ uit die hemel, wat die offers op die altaar verbrand het.