1 Konings 8:62, 63 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 62 Die koning en die hele Israel het ’n groot offerande aan Jehovah gebring.+ 63 Salomo het die vrede-offers*+ vir Jehovah geoffer: Hy het 22 000 beeste en 120 000 skape geoffer. So het die koning en al die Israeliete die huis van Jehovah ingewy.+
62 Die koning en die hele Israel het ’n groot offerande aan Jehovah gebring.+ 63 Salomo het die vrede-offers*+ vir Jehovah geoffer: Hy het 22 000 beeste en 120 000 skape geoffer. So het die koning en al die Israeliete die huis van Jehovah ingewy.+