Josua 15:63 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 63 Maar die manne van Juda kon nie die Jebusiete+ in Jerusalem+ verdryf nie,+ en daarom woon die Jebusiete vandag nog in Jerusalem onder die volk van Juda. Josua 17:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar die nakomelinge van Manasʹse kon nie hierdie stede in besit neem nie. Die Kanaäniete het in hierdie land bly woon.+
63 Maar die manne van Juda kon nie die Jebusiete+ in Jerusalem+ verdryf nie,+ en daarom woon die Jebusiete vandag nog in Jerusalem onder die volk van Juda.
12 Maar die nakomelinge van Manasʹse kon nie hierdie stede in besit neem nie. Die Kanaäniete het in hierdie land bly woon.+