1 Kronieke 25:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Dawid en die hoofde van die groepe het party van die seuns van Asaf, Heman en Jeduʹtun+ gekies om te profeteer onder begeleiding van die harpe, die ander snaarinstrumente+ en die simbale.+ Hier volg die lys van die beamptes vir hierdie diens. Psalm 92:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 begelei deur ’n tiensnarige instrument en ’n luiten deur die lieflike klank van ’n harp.+
25 Dawid en die hoofde van die groepe het party van die seuns van Asaf, Heman en Jeduʹtun+ gekies om te profeteer onder begeleiding van die harpe, die ander snaarinstrumente+ en die simbale.+ Hier volg die lys van die beamptes vir hierdie diens.