35 Maar ek sal die koningskap uit die hand van sy seun neem en tien stamme aan jou gee.+ 36 Ek sal een stam aan sy seun gee, sodat my kneg Dawid altyd ’n lamp voor my kan hê in Jerusalem,+ die stad wat ek vir my uitgekies het om my naam daar te vestig.