2 Samuel 7:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+ 13 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou,+ en ek sal die troon van sy koninkryk vir ewig stewig vestig.+ 1 Kronieke 17:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘“Wanneer jy sterf,* sal ek jou nageslag,* een van jou seuns, koning maak ná jou,+ en ek sal sy koningskap stewig vestig.+ 1 Kronieke 17:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek sal hom vir ewig op my troon laat sit,+ en sy koningskap sal vir ewig bestaan.”’”+ Lukas 1:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+
12 Wanneer jy sterf,*+ sal ek jou nageslag,* jou eie seun,* koning maak ná jou, en ek sal sy koninkryk stewig vestig.+ 13 Hy is die een wat ’n huis vir my naam sal bou,+ en ek sal die troon van sy koninkryk vir ewig stewig vestig.+
11 “‘“Wanneer jy sterf,* sal ek jou nageslag,* een van jou seuns, koning maak ná jou,+ en ek sal sy koningskap stewig vestig.+
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word,+ en Jehovah* God sal hom die troon van sy vader Dawid gee,+