1 Konings 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy het hulle in groepe van 10 000 per maand na die Liʹbanon-berge gestuur. Hulle het ’n maand lank in die Liʹbanon-berge gebly en twee maande by hulle huis. En Adoniʹram+ was oor die mans wat opgeroep is om vir die koning te werk.
14 Hy het hulle in groepe van 10 000 per maand na die Liʹbanon-berge gestuur. Hulle het ’n maand lank in die Liʹbanon-berge gebly en twee maande by hulle huis. En Adoniʹram+ was oor die mans wat opgeroep is om vir die koning te werk.