2 Kronieke 16:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Het die Etiopiërs en die Libiërs nie ’n baie groot leërmag en baie strydwaens en perderuiters gehad nie? Maar omdat u op Jehovah vertrou het, het hy hulle in u hand gegee.+
8 Het die Etiopiërs en die Libiërs nie ’n baie groot leërmag en baie strydwaens en perderuiters gehad nie? Maar omdat u op Jehovah vertrou het, het hy hulle in u hand gegee.+