-
Deuteronomium 33:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
“O God, u Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal is aan u,+
wat by Massa deur u getoets is.+
U het by die waters van Meʹriba met hom begin stry,+
-
2 Kronieke 17:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Die volgende Leviete was saam met hulle: Semaʹja, Netanʹja, Sebadʹja, Aʹsahel, Semiʹramot, Joʹnatan, Adoʹnia, Tobiʹa en Tob-Adoʹnia. Die priesters Elisaʹma en Joram was ook saam met hulle.+ 9 Hulle het die mense in Juda onderrig en het die boek van Jehovah se Wet saam met hulle geneem.+ Hulle het na al die stede van Juda gegaan en die mense daar onderrig.
-
-
-