Psalm 106:43, 44 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 Hy het hulle keer op keer gered,+maar hulle was opstandig en ongehoorsaam,+en hulle is verneder as gevolg van hulle oortredings.+ 44 Maar hy het gesien hoe hulle ly+en hulle hulpgeroep gehoor.+ Jesaja 55:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+
43 Hy het hulle keer op keer gered,+maar hulle was opstandig en ongehoorsaam,+en hulle is verneder as gevolg van hulle oortredings.+ 44 Maar hy het gesien hoe hulle ly+en hulle hulpgeroep gehoor.+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+en die slegte mens sy gedagtes. Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+