33 Agab het ook die heilige paal*+ gemaak. Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee as al die konings van Israel wat voor hom was.
25 Daar was nog nooit iemand wat so vasbeslote was om te doen wat sleg is in die oë van Jehovah soos Agab nie,+ en hy is aangehits deur sy vrou Iseʹbel.+