1 Konings 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die 480ste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het,+ in die vierde jaar nadat Salomo koning oor Israel geword het, in die maand Sif*+ (dit wil sê die tweede maand), het hy die huis van Jehovah* begin bou.+ 1 Konings 6:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 In die 4de jaar, in die maand Sif,* is die fondament van die huis van Jehovah gelê,+
6 In die 480ste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het,+ in die vierde jaar nadat Salomo koning oor Israel geword het, in die maand Sif*+ (dit wil sê die tweede maand), het hy die huis van Jehovah* begin bou.+